From: Sanelle <sanelle@accommodationcapeagulhas.co.za>

Sent: Wednesday, January 16, 2019 9:30 AM

Subject: Verblyf in Struisbaai

Goeie more,

Accommodation Cape Agulhas bied die volgende aan vir alle hengelaars en bote

As enige iemand deur ons verblyf bespreek by een van ons 67 huise, wil ons

graag aan die hengel klub 5% van ons kommissie terug gee.

Ons wil graag meer betrokke raak met die hengel klub en sodoende kan ons

hulle die donasies gee.

Dit sal help om alles in stand te hou en wat ook al hulle nodig het.

So gaan kyk op ons webtuiste waarvan julle hou en bespreek by ons.  Ons gee

ook afslag aan vissermanne.

www.accomcapeagulhas.co.za<http://www.accomcapeagulhas.co.za>

BAIE BELANGRIK : Julle moet duidelik vir my se dat julle kom vir die visvang

sodat ek kan weet vir wie om afslag te reel asook om die 5% aan die

hengelclub te betaal.

Ons sien uit om julle almal te ontmoet, en 'n pad met julle te stap.

Vriendelike groete

--

SANELLE GENADE

Accommodation Cape Agulhas

Rental Agent

Tel: 028 435 7400

Fax: 086 55 999 64

Cel: 073 254 7700

email:

sanelle@accommodationcapeagulhas.co.za<mailto:sanelle@accommodationcapeagulhas.co.za>

web: www.rentalsinstruisbaai.co.za<http://www.rentalsinstruisbaai.co.za>

www.accomcapeagulhas.co.za<http://www.accomcapeagulhas.co.za>

NO KEYS WILL BE GIVEN TO ANY CLIENT WITHOUT PROOF OF FULL PAYMENT.

CARD FACILITIES AVAILABLE / NO CASH ACCEPTED

CANCELLATION POLICY AS FROM JANUARY 2016

2 month before stay date: 50% of deposit is refundable.

3 weeks before stay date: 25% of deposit is refundable.

Less than 2 weeks before stay date: 0% of deposit is refundable.

On arrival should you arrive and refuse to stay in the house 100% of your

money will be paid to the owner

unless we get tenants.

NB NB ::  PLEASE TAKE NOTE THAT NO DIRTY DISHES ARE ALLOWED TO BE LEFT

BEHIND WHEN YOU BOOK OUT.  PLEASE LEAVE THE HOUSE IN THE SAME ORDER THAT YOU

RECEIVED IT

BANK DETAILS:

GENSTRAT FINANCING CC

ABSA BANK BREDASDORP

BRANCH CODE: 632005

ACC NUMBER: 925 180 6779

PLEASE FAX PROOF OF PAYMENT BEFORE YOU PICK UP YOUR KEYS

THANK YOU